Kirby Howell-Baptiste

Kirby Howell-Baptiste
Geboorte 7 Februarie 1987 (1987-02-07)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kirby Howell-Baptiste (gebore 7 Februarie 1987) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Love (2016), Downward Dog (2017), Killing Eve (2018), en Barry (2018).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search